JABULANI
Hier is ons twee kreatiewe dames!!!
Rut Prinsloo was die wenner van ons kompetisie {Links} wat geloods was om ‘n gepaste naam te kies om ons 70ste verjaardag te vier.
Die naam Jabulani is gekies wat “feesvier” beteken en dit is presies wat ons beoog om die res van die Feesjaar te doen.
Mariechen Hattingh (Regs) met Gillian Lomas wat haar ondersteun het (nie beskikbaar vir foto} het die Logo vir ons ontwerp.
Baie geluk aan die drie kreatiewe dames!!
Comments are closed.
Well done Greg!!!
Well done!!!! Nice logo.