1. From the main menu choose ENTRY FORM.
  2. Fill in all your school and personal details in the top part of the form.
  3. In the section part of the form fill in the syllabus division code, then the syllabus code, then select the entry cost  for the division ie single/duet/trio/quartet/group. If you are submitting a late entry please use the late entry cost.
  4. Enter the number of entries.
  5. This will give you a sub total.
  6. If you have multiple entries please click the +ADD button and enter the next entry. Repeat till you have all the entries.
  7. This will give you a total cost that you need to EFT to the administrator.( see how to EFT payment section in the menu)

HOE OM INSKRYWINGSVORMS AANLYN TE VOLTOOI

  1. Gaan na die hofie FORMS wanneer jy op die Eisteddfod webblad is
  2. Klik op ENTRY FORM
  3. Voltooi al die inligting soos bv Skool naam, adres ensovoorts, baie belangrik is dat al die velde wat in rooi soos volg in rooi aangedui is * voltooi is anders sal jou vorm NIE aangestuur kan word nie (baie belangrik!!!)
  4. Wanneer jy by SECTION kom voltooi die volgende;
  5. Division Code DIT IS AL DIE AFDELINGS WAT IN DIE SILLABUS VERSKYN. Klik daarop – al die afdelings sal dan verskyn, selekteer die afdeling waarvoor jy wil inskryf – bv. Piano AAKlik daarop.
  6. Volgende stap – Division Number – Dit verteenwoordig die jaar/graad wat die deelnemer is wie jy gaan inskryf en dit kry jy in die SILLAUS.Tik die jaar waarvoor jy wil inskryf byvoorbeeld 19 dit stel 13 Jaar voor soos in die sillabus verskyn –  jy tik net 19 by die Div Number in of die graad wat die deelnemer is.
  7. Volgende Stap – Entry Cost – Klik daarop dan verskyn die verskillende kostes van AL die inskryings as jy ‘n solo inskryf sal jy DRAMA,MUSIC SINGLE R39 selekteer, as jy duet gaan inskryf sal jy DRAMA,MUSIC Duet R87 selekteer
  8. Ignoreer die LATE ENTRY dit is alleenlik wanneer jy ‘n laat inskrywing gaan maak wat jy dit selekteer.
  9. Volgende stap – # of ENTRIES – dit verteenwoordig die aantal inskrywings wat jy bv onder AA19 gaan ingeskryf die maksimum is mos 4 of as jul dubbel geaffilieer het 8 ensovoorts.
  10. Volgende stap klik op ADD
  11. Volgende Stap – Daar verskyn ‘n nuwe lyn waarop jy die volgende inskrywing moet invul, jy kan byvoorbeeld AL DIE AFDELINGS waarvoor jy gaan inskryf op EEN VORM doen

Jy ADD NET ELKE KEER en aan die einde –  druk jy die SUBMIT knoppie. Jy kan later ‘n nuwe vorm voltooi as jy nie alles dadelik wil doen nie.  ONTHOU NET DIT IS BAIE BELANGRIK OM aan die einde van die vorm wanneer jy klaar is die SUBMIT knoppie te druk.

  1. Wanneer jy submit gedruk het ontvang ek outomaties ‘n afskrif van jou inskrywings en jyself sal ook een ontvang wat jy moet hou om later wanneer ek die inskrywings wat ek in die databasis gevoer het aan jou terug stuur vir kontrolering. As jy nie die SUBMIT knoppie druk nie ontvang ek nie die vorm nie en jy kry ook nie ‘n afskrif nie en DAN MOET ALLES OORGEDOEN WORD.

CONTACT US

Leave a quick message.
Or visit our Feedback page for more information.

Sending

© 2024 Copyright tygerbergeisteddfod.co.za. Created by Greg Pengelly Designed by Integrated Image Technology.

Log in with your credentials

or    

Forgot your details?

Create Account